Kerk soek ?n gebou Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 18 August 2010 02:24
Untitled Document

Louise skryf via ons webtuiste:
Ons kerk soek na ’n gebou in die ooste. Na vier jaar bars ons uit ons nate uit, en moet na ’n groter perseel trek. As jy weet van so ’n gebou, skakel Louise by 084-740-1820.

 

© 2020 Die/The Bronberger