Nuwe gaspyplyn kan ontwrig |
|
|
|
News -
Aktueel
|
Tuesday, 18 March 2008 00:00 |
Untitled Document
‘n Nuwe gaspyplyn van Sasol, tussen Springs en Vastfontein, kan ernstige
ontwrigting in groot dele van die Bronberg-gebied veroorsaak.
Van die gebiede wat direk in die beplande pad van die pyplyn val is die
Bronbergrif, Mooikloof, Grootfontein, Zwavelpoort, Mooiplaats, Cullinan,
Tygervallei, Rietfontein en Tweefontein.
Die konsultante, Nature & Business Alliance Africa, kan
genader word vir nadere besonderhede of deelname aan
die proses. Hulle e-pos-adres is:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
.
‘n Afskrif van die impakstudie kan ook by hulle verkry word of besigtig
word by die biblioteek in Silverton. ’n Volledige lys van al die eiendomme
wat geraak gaan word is in die verslag vervat.
Kommentaar en beswaar moet voor 4 April ingedien word.
Die konsultante se faksnommer is 088-017-634-7208. |
|