Gevaarlike grondhope terug Print E-mail
News - Aktueel
Thursday, 09 December 2010 22:53
Untitled Document

Die gevaarlike grondhope langs Lynnwoodwegverlenging wat reeds ’n lewe geëis het, is terug. Die grondhope lê by die indraaipad na Soleil en veroorsaak dat ’n voertuig wat skielik van die pad moet aftrek, in groot moeilikheid kan beland.

In Februarie 2007 is die negejarige Lauwrence Liebenberg, seun van Gideon en Mina Liebenberg, hier in ’n ongeluk oorlede. Die grondhope is daarna verwyder, maar het in November vanjaar weer hul verskyning gemaak.

 

© 2020 Die/The Bronberger