Plakkers woon steeds op plot 10 Print E-mail
News - Aktueel
Thursday, 09 December 2010 22:59
Untitled Document

Daar is steeds plakkers op plot 10, Zwavelpoort, soos dié foto, wat op 15 November geneem is, wys. Verlede maand het ons berig dat die Zwavelpoort-plakkers die laaste naweek in Oktober na Donkerhoek plotte drie en vier geskuif is te midde van hofsake en ’n protesoptog. Blykbaar is dit nie dié plakkers wat terug getrek het nie, maar kan dit moontlik buitelanders wees wat deur die Departement van Binnelandse Sake geskuif is.

 

© 2020 Die/The Bronberger