Wil plot vir skape huur Print
News - Briewe
Monday, 24 January 2011 06:20

Coleen Moss skryf:
Ons is opsoek na ’n plot in die ooste van Pretoria om te huur. Daar moet ’n stoor wees omdat my man skape koop en verkoop as ’n ekstra inkomste. Bel my asseblief by 083-302-2926.