Nog ?n ?large erection? Print
News - Briewe
Wednesday, 17 September 2008 19:53
Untitled Document

Stef Botha van Zwavelpoort skryf:

As besorgde en wetsgehoorsame buurman is ek geskok oor die nuwe (onwettige?) ‘Large Erection’ wat op 14 Augustus sy verskyning op plot 43, Zwavelpoort gemaak het.

Ons voel asof iemand ons ‘gerape’ het. Wat van ons regte en belange? Is daar geen skaamte oor vir ander nie en was dit nou regtig nodig vir iemand om hulself op hierdie wyse aan ons te ontbloot? Ons wil hê dat die ding asseblief verwyder word.

Brief verkort.-Red