Wyer gelees Print
News - Briewe
Thursday, 23 April 2020 08:00
Untitled Document

Fanus van Zyl van Rietfontein:
Ek het vandag reaksie uit Swaziland gekry op my advertensie in Die Bronberger.
Dit word dus wyer gelees as wat ’n mens dink.

Dit is vir ons lekker as ons sien dat die ‘Blaai deur die Bronnie’-afdeling op ons webtuiste lesers van heinde en verre lok. Alle advertensies verskyn in dié afdeling. Adverteerders staan gereeld verstom as hulle navrae uit alle uithoeke deur die Bronnie kry. – Red


Ondersteun die Bronnie
Die gevolge van die inperkingstyd noop ons om ‘n beroep op lesers te doen. As onafhanklike gemeenskapspublikasie bring Die Bronberger die afgelope 18 jaar jou gemeenskapsnuus gratis na jou toe. Dit is ons plesier om dié diens te lewer en as jy ‘n vrywillige bydrae lewer, help jy ons om dit wat jy graag wil lees, te skryf. Hoe klein of groot ook al, help jou finansiële bydrae ons om ‘n eiesoortige gemeenskap aan te hou dien.
Elektroniese oorplasing:
Naam: 
Bronberg Uitgewers                          
Bank: 
First National Bank
Tak: 
Olympus Plaza                          
Takkode: 
258155
Rekening: 
62446997407
Soort: Tjek   
Verwysing: 
Donasie (jou naam)
E-pos: 
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Nuuste Koronavirus statistieke:

Aflaai van die Die Bronberger April weergawe in elektroniese PDF formaat: