Bronberger is tops Print
News - Briewe
Thursday, 15 October 2009 22:56
Untitled Document

Jo-Mey Dreyer van Vriende van Faerie Glen Natuurreservaat skryf:
Ek het uiteindelik weer ’n uitgawe van Die Bronberger in die hande gekry by Lion Bridge in Lynnridge Mall. Hulle is maar skaars hier in ons geweste. En dit nogal die pragtige verjaardaguitgawe! Veels geluk, man. Dit is ’n ware fees. Die kwaliteit is uitnemend, die inhoud verslindbaar. Gaat so voort!