News -
Briewe
|
Thursday, 21 January 2010 10:38 |
Untitled Document
Liezel Hamman van Zwavelpoort
skryf:
My hond het in Desember weggeraak.
Sy is ’n “Chien Blue de Gascon”
(Blue Tick Pointer). Sy is swart,
bruin en wit en haar naam is Cassie.
Sy het van ons huis, langs ons winkel, Farm Barn in
Lynnwoodweg-verlenging, weggeraak en kan dalk in die
Zwavelpoort, Shere of Boschkop-gebied wees.
As iemand haar gesien het, kontak my asseblief by
083-816-2108.
Baie dankie. |
|