Op soek na byeboer Print
News - Briewe
Thursday, 22 April 2010 16:25
Untitled Document

Annarie, tannie Lappop, skryf via ons webtuiste:
Is daar iemand in die omgewing (van julle adverteerders, dalk) wat bye ontvoer? Dis ?n bye-plaag in ?n boom, maar ons wil nie die arme goedjies ?delete? nie. Ons verkies om iemand in te kry wat die bye kan oorrompel, en veilig na ?n ander omgewing kan ?vergesel?. Sal bly wees as julle my na iemand kan verwys, asb.

Die Bronberger kry baie gereeld navrae oor die verwydering van bye. As iemand weet van ?n byeboer wat byverwyderingsdienste kan lewer, kontak ons by 012-734-0522 of stuur ?n e-pos aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . -Red