November 2016 Print
News - Ons voorblad
Tuesday, 22 November 2016 15:05
Untitled Document

Die jakarandas het vanjaar heelwat later as gewoonlik hulle pers bloeisels gewys, maar toe met uitsonderlike ‘trosse’ gepronk, voor wind- en reënstorms die gebied se blombome ietwat gestroop het.