Uiteindelik sien mense julle Print E-mail
News - Briewe
Monday, 17 October 2011 09:35
Untitled Document

Esperance Grobler van Wapadrand skryf:
Sjoe maar wat ‘n Bronberger! Ek ‘love’ julle foto by September se kommentaar . . . en kan net dink hoe julle daaroor moes tob? Weet mos julle wil nie ‘n foto van julle self daarin hê nie. Wie het julle oortuig? Hoera vir daardie een. Dit is hoogtyd dat mense ook ‘n bietjie sien hoe lyk hierdie twee ‘incredible’ mense wat hierdie ‘incredible’ tydskrif skep.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger