Regte voorblad Print E-mail
News - Briewe
Monday, 17 October 2011 09:37
Untitled Document

Alet Erasmus skryf via Die Bronberger se Facebook-blad:
Ek het nogal gedink die koraalboom moet op die voorblad wees van die September-uitgawe, want hulle is darem so mooi vanjaar . . .  regdeur en om Pretoria. Geluk met nog 'n wenuitgawe en dankie.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger