Storie agter die naamborde Print E-mail
News - Briewe
Monday, 17 October 2011 09:41
Untitled Document

Juanita Jamneck van Liberty Stalle skryf:
Baie dankie vir die lekker dik negende verjaardag-uitgawe! Dit was nou lekker lees. Ek geniet altyd die naambordjies maar wonder altyd hoe is daar op die name besluit. Ons eie naam “Liberty” het gekom ten einde my gunsteling perd (Royal Liberty – nou amper 32) te vernoem en ook omdat ons na jare se gesoek na ‘n geskikte plek uiteindelik “liberty” uit die stad gekry het.

Ek het dit dus goed gedink om vir julle die storie agter een van die name in die verjaarsdag-uitgawe te stuur.

Now I want to change to English, so that my very English friend, Jennie Quinn, whose sign “Jessica’s Place” appeared in the birthday edition, can also understand. Little Jessica Quinn made her long-awaited appearance seven years ago when Jennie had almost given up.


Little Jessica Quinn

The decision to name the plot, where Jennie and her husband Stephen had already been living for quite a few years, came naturally and daddy soon had the sign made. True to the male nature, however, the sign was finally put in place when Jess was about four years old!

And if you were wondering about the fourth bear on the sign – granny moved from England to help look after little Jess and that’s where the fourth bear came from. In the photo is Jessica at a fancy dress as (you guessed it) Goldilocks and the three bears. Liberty’s Pasella (the pony) was Goldilocks and Jess and her bears were the three bears.

Ek hoop dat julle in die toekoms my nuuskierigheid sal tevrede stel deur te stop en aan te klop om die storie agter die storie of te wel naambord, te kry.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger