Ek wens julle net die beste toe Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 14 December 2011 07:58
Untitled Document

Anita Havelaar van Mooiplaats skryf:
Ek het u Bronberger van November gelees, en graag wil ek dan van die geleentheid gebruik maak om aan al die volgende mense 'n geseënde Kersfees asook net die beste vir 2012 toe te wens:

Diegene in die Laan (plot te Boschkop-pad) - hulle sal weet wie dit almal is; asook Fanie Havelaar en gesin; Menita, Leon en Lea; Mindie en Rudie van Staden; Tissa van Lill; Mannetjie La Grange; Wendy en Kevin; en almal wat Die Bronberger lees.

Met dank en liefde.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger