Ons is bly ons adverteer by julle Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 14 December 2011 07:59
Untitled Document

Carl en Gertie Stofberg van Bronberg Omheinings skryf:
Julle November-uitgawe is weereens ‘n “Bronberg Treffer”. Baie bly ons adverteer in Die Bronberger. Tania is ‘n ster, en is altyd baie hulpvaardig; baie dankie.

Ons wil dan ook van die geleentheid gebruik maak om ons kliënte te bedank vir die ondersteuning deur die jaar. En dit is alles te danke aan Die Bronberger.

Bronberg Omheinings sluit 15/12 en is weer in volle stoom vanaf 09/01/2012.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger