Op soek na Marie Hefer Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 January 2012 07:37
Untitled Document

Ria Botha van Wapadrand skryf:
Ek is op soek na ‘n senior dame, Marie Hefer, vroeër van Erasmusrand, Suid-oos Pretoria. Sy het glo vroeër verlede jaar van Erasmusrand na Kleinfontein in Rayton se omgewing verhuis, maar sedertdien verstaan ek dat Marie Hefer haar tans in die Boschkop-omgewing bevind.

Ek kan net meld dat sy gereeld elke jaar die ou Departement van Nasionale Opvoeding (vorige bedeling) se reünie-ete op ‘n tweede Woensdag in November bygewoon het. Graag hoor ek van Marie Hefer. My kontakbesonderhede is soos volg: Tel: 012-807-0348 of 082-263-8486.

Ek bedank Die Bronberger vir die plasing van die brief.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger