Waar kom stank vandaan? Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 25 January 2012 07:37
Untitled Document

Michelle skryf via Die Bronberger se webtuiste:
Ag ek wil tog nie ‘n ou klakous wees nie, maar die stank wat oor die Bronberg hang vandag is byna ondraaglik. Dit lyk my dit kom van die oostelike rigting af. Kan ‘n mens nie iets daaraan doen nie?

Dit hang seker af in watter rigting die wind waai. Die stank wat verlede jaar oor die Zwavelpoort gedeelte van die Bronberg gehang het, se oorsprong was Mooikloof Heights se rioolstelsel.-Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger