Met reg trots Print E-mail
News - Briewe
Monday, 23 September 2013 22:58
Untitled Document

Buks Barnard van Elandshoek skryf:
Ek het al enkele spelfoute en setfoute in Die Bronberger gesien, maar dit is duidelik dat die redaksie baie moeite doen om keurige, foutlose taalgebruik en uitmuntende joernalistiek na te streef. Hulle slaag 99% daarin en daar is bitter min wat hulle dit kan nadoen. Ek dink ons almal kan met reg trots wees op Die Bronnie.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger