Nog gelukwense Print E-mail
News - Briewe
Monday, 23 September 2013 22:59
Untitled Document

Buks Barnard: Geluk liewe Die Bronberger. Julle is van die begin af 'n puik tydskrif en julle is dit nog steeds. Dit is wonderlik om iets te kan beleef wat nog regloop.

Gwendoline Visagie: Geluk en sterkte vorentoe!


Pieter Schoombee: Uitstekend! Veels geluk!

Fanie du Plooy: Geluk! Nog baie suksesvolle jare!

Boskombuis se Reneé: Baie geluk met 'n PUIK tydskrif.

Alet Erasmus: Baie geluk! Ons sien elke maand uit na die nuwe kleurryke Bronnie!

Carel-Johann De Bruin: Gelukkige verjaarsdag! Mag daar nog 89+ wees!

Juanita Jamneck: Baie geluk! Ons lees julle al van die begin af!

Bosman Olivier: Mooi so, Die Bronberger. Baie geluk.

Barbara Corrine Bennett: Happy 11th Birthday to the Bronnie and many, many more. You are by far my favourite local mag!

Jason Charvat: Thoroughly enjoy the Bronnie here in the USA when we can get magazines! Baie geluk en dankie vir ‘n puik tydskrif, Gerhard en Angie.

Rudie Thirion: En baie geluk vir julle. Dit is 'n grootse projek wat net met harde werk en deursettingsvermoë waar gemaak kon word. Welgedaan.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger