Julle storie inspireer Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 October 2013 23:13
Untitled Document

Chris Stander van Klip Klap in Olympus skryf:
Baie geluk met julle elfde verjaarsdag en die puik gehalte van julle tydskrif. Julle storie is eintlik heel inspirerend en ek haal my hoed af vir julle harde werk en deursettingsvermoë!

Baie dankie ook vir die mooi plasing van ons advertensie. Dit lyk goed op die bladsy.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger