Oppas vir klipgooiers Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 22 October 2013 23:14
Untitled Document

Mari Dreyer van Zwavelpoort skryf:
Ons wil dit net graag onder die gemeenskap se aandag bring dat voertuie se ruite uitgegooi word met klippe.

Dit het in die afgelope paar maande nou al twee keer gebeur dat my man se bakkie-ruite met klippe uitgegooi word. Elke keer op min of meer dieselfde plek – naby die Paul Jungnickelhuis-pad, in Lynnwoodweg verlenging.

Is daar ander mense met wie dit ook gebeur of word my man gemerk?

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger