Dankie vir antwoord Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 17 November 2013 20:40
Untitled Document

Ria N Pieterse skryf:
Weereens ’n puik uitgawe met ’n berghaan op die voorblad. Baie dankie vir die insiggewende antwoord via die artikel in ‘toeka se dae’, oor waar die oorsprong en grense van die Bronberg lê. Ek waardeer die skrywe.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger