Kan net goed van Bronnie praat Print E-mail
News - Briewe
Sunday, 17 November 2013 20:41
Untitled Document

Jan Theron van Piacere in Cullinan skryf:
Ek sal graag weer in die nuwe jaar advertensies wil plaas, want hopelik sal ek dan 'n dranklisensie in plek hê en kan dit dan gebruik word as iets nuuts vir die lesers.

Ek wil julle bedank vir alles wat julle doen vir die besighede in ons omgewing, asook dat julle almal ondersteun.

Wees verseker dat ek my binnekort weer tot julle sal wend en dat ek ook net goed van die Bronnie kan praat.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger