Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 January 2014 21:57
Untitled Document

Juanita Jamneck skryf op die Bronnie se Facebook-blad:
Weereens Die Bronberger "to the rescue" net soos Superman! Dit was inderdaad my vriendin se verlore optelhondjie wat sy van haglike omstandighede gered het, nie te lank terug nie. Sy is verheug om haar terug te kry en het geen idee hoe sy ontsnap het nie. Baie dankie aan die Bronnie!

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger