Dankie vir toewyding Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 January 2014 21:58
Untitled Document

Lynette Tolmay van Doornkraal, Cullinan skryf:
Mag 2014 ook vir julle ‘n “beste jaar” wees. Dankie vir die toewyding waarmee julle maand vir maand so ’n keurige tydskrif uitstuur. Ons sien altyd uit na die Bronnie se lekker nuus en stories van die omgewing.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger