Ons mense Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 January 2014 22:00
Untitled Document

Anita Robbertson van Bashewa skryf:
Hiermee wil ek julle gelukwens met ’n puik tydskrif. Ek sien uit na elke uitgawe. Ek was eers woonagtig in Mooiplaats en het daarna verhuis na Bashewa, dus steeds in die Bronberg-gebied. 

Julle het in 2011 'n brief van my geplaas waarin ek die inwoners van Mooiplaats bedank het vir hulle ondersteuning en hulp in gevalle van brande en diefstal en vir buurmanskap. 

Hier in Bashewa ondervind ek dieselfde. ‘Ons mense kyk na ons mense,’ kan ons leuse wees. Dankie, Die Bronberger, om ons op hoogte te hou van wat aangaan in ons omgewing.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger