Werk in ruil vir blyplek Print E-mail
News - Briewe
Monday, 27 January 2014 22:02
Untitled Document

Soritha Weber van Erasmuskloof skryf:
Ons soek ‘n geleentheid vir drie maande om vir iemand te werk in ruil vir blyplek. My man is ‘n meganiese ingenieur en is bereid om te werk vir drie maande se verblyf. Dit kan op die Delmaspad, uit met Garstfonteinweg-verlenging of op plase wees. My man is baie handig en het op ‘n plaas grootgeword – kan trekkers, kruiptrekkers en alle voertuie doen. Party keer het oumense hulp nodig. Asseblief, as u van enigiets weet, bel ons by 082-228-9186.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger