Monstervis op Mooiplaats Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 27 February 2014 23:11
Untitled Document

Wilna du Plessis van Mooiplaats skryf:
Saterdagaand 8 Februarie om 7.30 is ‘n reuse karp deur Johan Bouwer in die dam waar ons woon, plot 177, Mooiplaats, gevang. Sy gewig is plus minus 10 kg. Die aas was skoon bruin brood en ‘n skoon wit ‘floatie’.

Ben Prinsloo bly op die plot en sy vriend Johan het kom kuier. Die karp, swartbaars en barbers is so drie jaar gelede deur Ben en Johan in die dam gesit.


Johan Bouwer hou die monster vas terwyl Ben Prinsloo toekyk

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger