Dankie, Bronnie Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 March 2014 11:50
Untitled Document

Larechell Snygans van Lynnwood skryf:
Ek wil regtig net baie, baie dankie sê dat julle ons ‘dog walk’ in Die Bronberger gesit het. Jy verstaan nie hoe baie dit beteken vir ons nie! Almal by die kantoor is so opgewonde. Ons eerste ‘dog walk’ gaan ‘n sukses wees.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger