Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 25 March 2014 11:51
Untitled Document

Chris Smit skryf:
Laerskool Naauwpoort naby Witbank beplan ‘n reünie op 5 April om 11 vm. Dit word by Super Sportpark in Centurion, op die hoek van Lenchen- en Weststraat, gehou. Die ingang is uit Weststraat by die jukskeibane.

Alle oudleerlinge en onderwysers word uitgenooi om dit by te woon. Bel vir Chris Smit by 082-793-7538 of Tobie van Dyk by 084-207-6223.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger