Martie Viljoen van Boeries in Cullinan skryf:
Dankie vir julle wonderlike publikasie. Baie mense wat by ons opening was het van ons gelees in Die Bronberger
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za