Alida Lombaard skryf via die Bronnie se Facebook-blad:
Julle voorblad vir Die Bronberger is werklik baie mooi. Die jare loop darem. Ek kan nie glo dis ook al twaalf jaar nie. Baie geluk.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za