Wat van die kinder-lesers? Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 July 2010 10:50
Untitled Document

Ina du Preez en Megan van Zwavelpoort skryf:
My sesjarige dogtertjie wou weet hoekom daar nooit iets vir kinders in Die Bronberger is nie. Ek sê toe vir haar, teken ’n mooi prentjie en dan help jy my dan doen ons ’n storie oor die prentjie en stuur dit vir hulle. Miskien hou die tannies en die ooms daarvan en dink dis ’n goeie plan, dan kan al die mense wat Die Bronberger lees in die aand dit vir hul kinders ook lees. En so kry die prentjie toe lewe. Dankie vir die mooi tydskrif, ons geniet dit baie.

Dankie vir die prentjie en storie, Megan en Ina. Ons sal dit graag in die toekoms oorweeg, afhangende van beskikbare ruimte.-Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger