Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 22 July 2010 10:51
Untitled Document

Ilse Lubbe skryf:
My dogter, Nadia Lubbe, was Maandag 14 Junie in ’n ernstige botsing net ná die Hazeldean robot betrokke. Ek wil net graag vir Elna de Beer bedank wat by haar gebly het tot ons daar gekom het en ook vir Frans Opperman wat haar wonde verbind het.

Ek neem aan dat dit hy was wat my gebel het maar ek het geen kontakbesonderhede van hom nie. Indien iemand hom ken sal ek bly wees as hy my dalk kan bel by 082-892-3011.

Baie dankie ook aan Anna en Flip Marx en personeel van Bronberg Wynlandgoed vir al die ondersteuning en besoeke asook die Boschkopse Polisie wat so gou op die toneel was.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger