Dankie vir Bronbergers Print E-mail
News - Briewe
Wednesday, 18 August 2010 02:21
Untitled Document

Michael Combrink, skoolhoof van Laerskool Witpoort skryf:
Graag wil ek namens die onderwysers en kinders van Laerskool Witpoort Die Bronberger redaksie bedank vir puik artikels wat maandeliks in Die Bronberger verskyn. Die onderwysers en kinders gebruik baie van die inligting in werkopdragte, veral in navorsingsopdragte oor ons omgewing.

Dankie ook vir Die Bronbergers wat maandeliks by ons skooltjie afgelewer word.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger