Ons kat is weg Print E-mail
News - Briewe
Friday, 24 September 2010 07:32
Untitled Document

Jacques Nel van Welbekend skryf:
Ons kat het Vrydag 27 Augustus weggeraak. Hy is ’n grys en swart mannetjies kat met wit agterpote en ’n wit kol op sy neus. Hy het ’n rooi halsband aan. Hy is ook reggemaak. Ons bly in Welbekend, by die R25 en Garstfonteinweg kruising, en hy kan enige plek in die area wees.

As iemand hom sien, kontak my asseblief by 083-391-9253 of 083-391-9258 of per e-pos by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger