Ons soek ons eie Bronbergers Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 16 November 2010 10:13

Anita Nel van Equestria-omgewing skryf:
Ek verneem graag of julle dalk ’n paar eksemplare by my besigheid kan laat sodat ons mense in die ooste van Pretoria ook hierdie pragtige boekie wat julle versprei met allerlei inligting kan waardeer en geniet.

Wanneer ek my hande op een kan lê, verslind ek hom en gee weer aan mense wat spesifieke behoeftes het. Voorwaar lekker om al die artikels te lees en sieninge van die gemeenskap te deel.

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons beplan om ons oplaag volgende jaar aansienlik te verhoog. Die aanvraag na Bronbergers het só kwaai toegeneem, dat ons eenvoudig nie kan voorbly nie. - Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger