Dankie vir Bronberger Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 16 November 2010 10:15

Madelaine Jansen van Vuuren van Tiegerpoort skryf:
Ek is Madelaine en woon alreeds die afgelope 17 jaar op Tiegerpoort. Ek kyk altyd uit vir Die Bronberger en geniet julle artikels en raad vreeslik baie. Kry gewoonlik my Bronberger by Farmers Shed of by Boma slaghuis.

Nogmaals baie dankie vir ’n uitstekende kontrei-tydskrif en al julle harde werk om dit vir ons Bronbergers daar te stel.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger