Hulp met pypleidingserwitute Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 09 December 2010 22:48
Untitled Document

Mel Raath skryf:
Ek wil graag grondeienaars waar Transnet die ‘multipurpose’ pypleiding aangebring het inlig dat die registrasie van die serwituut nie gaan plaasvind voordat die titelaktes nie self deur die grondeienaars aan Transnet oorhandig is nie.

Hierdie inligting word deur Transnet van die grondeienaars weerhou - dit is onduidelik hoekom.

Eddie de Lange, Eduard de Lange Prokureurs, tree op namens verskeie grondeienaars teen Transnet, onder andere myself. Kontak hom by 082-920-3453 vir advies.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger