Op soek na foto Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 09 December 2010 22:49
Untitled Document

Marine van Rensburg van Kaapstad skryf:
Ek is Rens van Rensburg se dogter en woon in Kaapstad. Hy is vriende met Faan Smuts. Daar is ’n foto in die Oktober-uitgawe van my pa, Faan, Hans en Mannetjies Roux met die opskrif “Kallers uit dieselfde Kraal”. Kan julle asseblief vir my die foto stuur, ek het net ’n swart en wit gefaksde kopie en wil so graag die oorspronklike foto kry. Ek sal dit so waardeer.

So gevra, so gemaak. Lesers kan onthou dat foto’s wat voorheen gepubliseer is beskikbaar is op ons webtuiste by www.bronberger.co.za. - Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger