Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 January 2011 06:10
Untitled Document

Karen Louw skryf:
Aangeheg is ’n foto van ’n hondjie wat “Babatjie” genoem word. Sy is ’n Scottie/steekbaardjie wat weggeraak het tussen 6 en 7 Januarie vanaf Zwavelpoort/ Boschkop. Sy is oud en kan nie meer goed sien nie. Kontak asseblief vir Zelda Conradie by 082-389-9710.


Babatjie is weg

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger