Hondjies soek huis Print
News - Briewe
Thursday, 27 February 2014 23:10
Untitled Document

Bets Page van Zwavelpoort skryf:
Ek is op soek na goeie huise vir drie pragtige hondjies, twee reuntjies en een tefie. As Die Bronberger asseblief kan help, sal ek baie dankbaar wees. Hulle is Timberwolf-Labrador kruisings. My nommer is 072-771-1750.